1001 Albums Summary

Listening statistics & highlights

39
Albums Rated
3.69
Average Rating
4%
Complete
1050 albums remaining

Rating Distribution

Rating Timeline

Taste Profile

1990
Favorite Decade
Folk
Favorite Genre
UK
Top Origin
Wordsmith
Rater Style ?
6
5-Star Albums
0
1-Star Albums

Breakdown

By Genre

Tap a bar to see the albums behind it

Top Styles

Tap a bar to see the albums behind it

By Decade

By Origin

Albums

You Love More Than Most

AlbumYouGlobalDiff
Cheap Thrills
Big Brother & The Holding Company
5 3.41 +1.59
Diamond Life
Sade
5 3.47 +1.53
So
Peter Gabriel
5 3.53 +1.47
Station To Station
David Bowie
5 3.69 +1.31
Master Of Puppets
Metallica
5 3.71 +1.29
Street Signs
Ozomatli
4 2.88 +1.12

You Love Less Than Most

AlbumYouGlobalDiff
Hotel California
Eagles
2 3.58 -1.58
Are You Experienced
Jimi Hendrix
3 4.13 -1.13
Done By The Forces Of Nature
Jungle Brothers
2 3.04 -1.04

5-Star Albums (6)

View Album Wall

All Ratings (39)

London Calling by The Clash
Jun 23 2026

Nogal goed nie so hard soos die punk wat ek na normaal luister nie maar ek het dit gelike veral die laaste track. Ek was suprised met al die ska punk influences

Hail To the Thief by Radiohead
Jun 24 2026

Nie my gunsteling radiohead album nie ek verkies hulle meer rock stuff. Maar hy het 'n paar baie nice tracks gehad soos die eerste en laaste track

Diamond Life by Sade
Jun 25 2026

Awesome album baie lekker luister. Saxophone is verskriklik goed. 10/10 Geen slegte songs nie

Sunshine Superman by Donovan
Jul 01 2026

Nie geweet wat om te verwag nie maar dis 'n lekker casual listen

Goo by Sonic Youth
Jul 03 2026
All Mod Cons by The Jam
Jul 10 2026

Tipiese britiese punk maar ek het dit gelyk goeie album

So by Peter Gabriel
Jul 13 2026

Die is die eerste keer dat ek hierdie ou se musiek luister en dit gaan definitief nie die laaste keer wees nie. Rerig goed ek is nie lief vir 80s musiek nie maar elke song was good. Ek like

Ten by Pearl Jam
Jul 14 2026

Beter as wat ek onthou het ek sal weer luister

Dog Man Star by Suede
Jul 15 2026

Rerig goed. Ek het nie geweet wat om te verwag nie en die reviews het nie baie positief geklink nie maar die was 'n goeie luister. Daar is nie rerig 'n standout song nie maar niks slegs nie

Hotel California by Eagles
Jul 16 2026

Eh basic rock niks rerig interresant nie titel song is goed though

Arrival by ABBA
Jul 20 2026

Lekker luister

High Violet by The National
Jul 22 2026

Nie so crazy daar oor nie maar dis 'n mooi album

Station To Station by David Bowie
Jul 27 2026

Sulke goeie album omwwww. Nie eers baie lank maar elke song is fantasties ek het nog nooit 'n slegte bowie album gehoor nie

Nebraska by Bruce Springsteen
Jul 28 2026

Rerige mooi album actually.

Jul 29 2026

Ek avoid hierdie album al vir 'n week want ek was rerig nie lus vir lana nie maar die was rerig nie 'n slegte luister nie. Bietjie repetetive en nie heeltemal my genre nie maar 'n paar mooi oomblike. Solid album

Dirty by Sonic Youth
Jul 30 2026

Dit grate teen my ore ek love dit. Ek moet na meer van hulle goed gaan luister

Done By The Forces Of Nature by Jungle Brothers
Jul 31 2026

Nie my tipe album nie eks nogal picky oor hip hop en die voel baie repetitive en nie heeltemal my vibe nie. Maar ek sien die appeal

Aug 03 2026

Enjoyable album bietjie lank van die songs was nie so great nie maar die eerste helfte was goed

Madman Across The Water by Elton John
Aug 04 2026

Twee elton johns na mekaar eks nou bietjie moeg vir hom. Dis nie 'n bad album nie maar meeste songs staan nie uit en baie van hulle is langer as wat hulle moet wees. Maar die eerste paar songs is great so

Lust For Life by Iggy Pop
Aug 05 2026

Dit klink soos 'n punk weergawe van david bowie. Ek love dit

Street Signs by Ozomatli
Aug 07 2026

Ek kon nie die volle album kry nie maar wat ek gehoor het ek baie geniet. Niks diep of heel niet nie maar ek het dit gelike

Superfly by Curtis Mayfield
Aug 10 2026

Rerig goeie album ek moet nog 'n bad song deur hierdie dude hoor

Cheap Thrills by Big Brother & The Holding Company
Aug 12 2026

Nuwe favourite album die is soooo insanely goed. Janis joplin het crazyyy vocals sy moes insane live gewees het. Nie 'n slegte liedjie nie kitaar is ook baie lekker

LP1 by FKA twigs
Aug 14 2026

Rerig nie my ding nie maar dis nie 'n slegte album nie. 2.5

Dusty In Memphis by Dusty Springfield
Aug 17 2026

Mooi rustige album. The windmills of your mind is definitief 'n standout liedjie

Highway 61 Revisited by Bob Dylan
Aug 18 2026

Nie gedink ek gaan van hierdie hou nie. Ek dink hy is nog steeds kinda overrated maar die album is goed

Talking Heads 77 by Talking Heads
Aug 20 2026

Ek het rerig gedink ek sal meer van dit hou maar damn die was nie baie lekker nie

Master Of Puppets by Metallica
Aug 24 2026

Genuinely fantasties. Hulle ouer goed is incredible

Aug 28 2026

Solid start maar liewe aarde dit het oud baie vinnig geraak. Hulle lieg nie wanneer hulle sê hulle is 'n one chord wonder nie. Dis nie bad britse punk maar boring by die 7de liedjie kyk ek of die album amper klaar is

The Bends by Radiohead
Sep 01 2026

Die is die album wat my into radiohead gekry het so ek kan niks sleg sê nie. Hulle meer eksperimentale stuff is fine maar hulle alt rock stuff het my hart

Wordsmith

Reviews written for 79% of albums. Average review length: 101 characters.

Other

Album origins are grouped into three buckets: US, UK, and everything else. “Other” means the artists you rate highest are from outside the US and UK.